Italiaanse grondwetlike referendum, 2016

Uitslag: Groen ten gunste; rooi teen hervorming.
Die Italiaanse eerste minister, Matteo Renzi het vir onafhanklikheid beywer.

Tydens die Italiaanse referendum van Desember 2016 is Italiaanse kiesers gevra om vir of teen die grondwetlike wysiging van 2016 te stem. Die stemming het op 4 Desember 2016 plaasgevind. Die uitkoms was 'n oorwinning vir die nee-stem.

Die Italiaanse eerste minister Matteo Renzi het vir die "Ja"-stem beywer. Na die afloop van die referendum, het hy sy bedanking aangekondig.[1]

  1. Italië leier kwyt Geargiveer 6 Desember 2016 op Wayback Machine - besoek op 5 Desember 2016 (af)

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search